Don’t just take our word for it

“Klein Helgard is ons liefdevolle wonderwerkie wat so lief is vir die plaaslewe en geniet dit vreeslik baie. Sy oë blink wanneer hy ‘n trekker sien en sit langs oupa as hy saai op die lande. ‘n Hele paar generasies wat met trots boer op die plaas wat boer met volstruise, skape, melkkoeie, vleisbeeste en maak in groot maat volstruisies en vleiskalwers groot. Dan word daar gesaai vir diere en om later te oes. Helgard is uit en uit n boerkie en as die nuuste generasie boer hy trots saam met sy pappa en oupa.” – Nicoline Oosthuizen, Weltevrede Plaas, Albertinia